Gwen Bali Water World
Bloemfontein You are cordially invited to the 2010 Summer opening of Gwen Bali Water World 09-03-2010
AA Nutsman
Bloemfontein Electrical, Plumbing, Building, Tilling etc 09-01-2010
Listing Details
Fichardtpark Goju-Ryu Karate Club
Tradisionele karate, soos geoefen word waar hierdie gevegskuns ontstaan het, word aangebied by Fichardtpark Okinawan Goju-Ryu Karate Klub. Die oorsprong was op die eiland van Okinawa naby Japan. Hierdie styl van karate is ryk aan geskiedenis, is ‘n baie goeie verdedigingskuns en is uitstekend vir persoonlike ontwikkeling.
Voordele van karate is die bevordering van dissipline, fiksheid en uithouvermoë op ‘n fisiese en verstandelike vlak.
Hoofinstrukteur Danie Steenkamp (7de Dan) het meer as veertig jaar ervaring in Goju-Ryu karate en word deur ‘n aantal assistent-instrukteurs bygestaan. Vier van hierdie assistent-instrukteurs was reeds in Okinawa vir opleiding.
Klasse word aangebied, vir alle ouderdomme vanaf 6 jaar oud, by die groot saal van Fichardtpark sport klub tussen 17:15 en 18:15 op Maandae en Woensdae.
Fruit Juice Concentrates We sell Fruit Juice Concentrates in a huge variety of flavors and packages. From 100% Hot Stone Massage Revitalize with basalt stones and relaxation of Aromatherapy oilscenturion d5 EVO This new technology in gate automation allows